Tuiste van die donker Gemsbokke


Hierdie donker rooi-bruin Gemsbokke kom op mnr. Dirk van Eeden se plaas, Uitsig, voor, 16 km oos van Van Zylsrus op die Hotazel pad.


About us


Kontak Informasie

van Eeden Boerdery


Die plaas is 30 km van die Botswana-grens af en beslaan 'n oppervlakte van 8000 hektaar. Die groep donker Gemsbokke het deel gevorm van 'n trop van 50 waarvan die ander almal soos die gewone Gemsbok lyk.Dirk se waarneming is dat hierdie donker Gemsbokke nie op ander plase in die omgewing voorkom nie. Hierdie kleurvariasie het spontaan gedurende die afgelope dekade ontwikkel en geen kunsmatige ingrepe is gemaak nie.

Kontak Informasie


Van Eeden Boerdery
Posbus 92 VanZylsrus
Noord-Kaap 8467
Kontak Besonderhede
Sel nommer: +27 (0) 82 452 5364
Plaas nommer: +27 (0) 53 781 0458
E-pos dirk@vaneedenboerdery.co.za